Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
29 April 2024

Hendrik J. Botha. Dusketyd (M)

 

Dusketyd

 

deur te struikel breek jy deesdae ‘n heup

of ‘n diskus tussen werwels gee meewarig mee

 

twee stelle trappe uitgeklim

word op Facebook gerapporteer

 

lidmaatskap aan ‘n mediese fonds

meer waardevol beskou as pêrels van weleer

 

die woord kanker word gedemp bespreek

terwyl jy vlugtig oor jou skouer loer

 

om jou blaas te ledig die laaste tyd

verg dat jy stilstaan en konsentreer

 

plastiese chirurge wys jou in hierdie dae

skouerophalend die deur

(selfs die gode blyk hul beperkinge te hê)

 

reise toendertyd die wêreld vol

word nou binnewaarts gesentreer

 

L’envoi

 

‘n lewe word gekarteer

deur ‘n handvol gedigte

in ‘n boekrak of op rekenaar

 

geskryf en vergeet

 

 

© Hendrik J Botha (April/2024)

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Hendrik J Botha. Borskanker (M)
Hendrik J. Botha. Net ‘n metafoor →

2e gedagtes oor “Hendrik J. Botha. Dusketyd (M)”

  1. Andrea Sieberhagen says:
    15 June 2024 at 07:29

    Baie geluk aan al die wenners. Goed gedoen!

    Reply
  2. Franco Colin says:
    29 April 2024 at 19:51

    Diep resonansie met die blaas…..

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. die unpersonen
  • Resensie: “Aan de vooravond” (Miel Vanstreels)
  • Joan Hambidge. Doeblet
  • Marthé McLoud. Geskil
  • Dylan Allen. 1984

Nuutste kommentaar

  1. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  2. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  3. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  4. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

  5. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d