Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
6 June 2024

Nuwe Bundel. Kobus Grobler: Raamwerk

Raamwerk 

Kobus Grobler

Omslag

Die digter probeer in sy verse mense se lewens raam – dié van glanspersoonlikhede, verskoppelinge, familie, sy eie – en in woordportrette vasvang. Dit is sy enigste verweer teen die onkeerbare gang van die tyd. Hy kyk met ’n skerp kamera-oog na die wêreld én na die digwerk van sy voorgangers. Meermale word die erns verlig deur ’n flitsende humorsin.

Jy wens jy kon tyd in sy sandloper keer –

te gou het ’n leeftyd deur die gleuf geglip.

Oor die outeur

Kobus Grobler (1961) is ’n onderwyser van Bloubergstrand. Hy het grootgeword in die Oos-Transvaalse Laeveld en matrikuleer aan die Hoërskool Richardsbaai. In 2018 verwerf hy ’n meestersgraad in Kreatiewe Skryfkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy gedigte is in Toulopers, verse vir tieners (2011), Sterkykers (2015) en Maskers en Mure (2021) gepubliseer. Sy kortverhaal, Spieël, is in 2019 in die US Woordfeesbundel, Jonk, opgeneem. Sy roman, Die middag reën roet, verskyn in 2022.

[Turksvy Publikasies 2024. Prys: R240.00. 72 bl. ISBN 978-0-6397-9702-1]

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe Bundel. Danie Marais: Ek en jy bestaan nie
Nuwe Bundel. Maritha Broschk: Wanneer woorde asemhaal  →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d