Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
6 June 2024

Nuwe Bundel. Maritha Broschk: Wanneer woorde asemhaal 

Wanneer woorde asemhaal

Maritha Broschk 

Omslag

Vir Maritha Broschk is woorde dit wat lewe skep en bevry. Wanneer woorde asemhaal, word die liefde sinvol en die dood draaglik. Sy vind aanklank by mededigters, skilders en komponiste wat alledaagse kwellings en verskrikkings tot skoonheid kan omtower. In hierdie verse verrys woorde triomfantelik uit die kerker van die mond om die leser mee te sleur en met nuwe oë na die lewe te laat kyk.

voel hoe musiek binne jou vertak

hoe jy asemhaal wanneer jy sing

hoe jy vlieg wanneer jy skryf

 

Oor die outeur

Maritha Broschk is ’n entrepreneur en vryskutskrywer wat onder andere meer as 900 tekste vir die gewilde sepie 7de Laan geskryf het. Sy dig al van kindsbeen af. Van haar gedigte is in versamelbundels opgeneem, waaronder Maskers en mure (2021) en die lewe is ’n asem lank (2023). In 2020 verwerf sy ’n tweede plek in AVBOB se landswye poësiekompetisie uit meer as 3 000 Afrikaanse inskrywings. wanneer woorde asemhaal is haar debuutbundel. Die bundel was in 2024 op die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se kortlys vir die Eugène Maraisprys.

 

[Turksvy Publikasies 2023. 94 bl. Prys: R250.00. ISBN: 978-0-7961-1778-6]

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe Bundel. Kobus Grobler: Raamwerk
Nuwe Bundel. Rudolph Willemse: swartland →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d