13 July 202410 July 2024 Pirow Bekker. Beroep op Beroerte Beroep op Beroerte Laai sneuwel op slag, eerder as latere amputasie; indien in snelvuur, gee aan snelskrif greintjies grasie; vermy aanleiding tot beroerde klankverbindings soos in “die klein patroon van Makiesakie”. © Pirow Bekker, 2024 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…