Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
4 February 2025

Marius Crous. Matroos

 

MATROOS

condemned to a life of seaborne bumming

 

johohe! hallajo! hohoha! hallojo!

ho! ha! ha! ja! hallajo! hallaha! hallahoja!

kom op uit diselfde gat

hy rys syn kop

en rys al hoger op

maar gebind sal hy bly aan die mas

ons ore volgestop met kêros

teen die geil gebulk van die listige:

wil jy myn schip se seiltjie wees my hart?

 

*

 

johohohe! johohohe! johohohe! johohe!

ho! he! je! ha!

stuurman hys die seile gooi anker

nie verniet het ons die pekelwater

nag vir nag bevaar

hui!hui!hui!

die see is fokol diep en blou hierso

inkswart dalk

for, be she fierce or be she gay

the sea is a famous friend always

in die hawens op kersdag spot hulle

ons leef van rum

maak cum dumps van mekaar

so tussen die sweephoue deur

 

*

 

matrose lyk helaas nie meer soos querelle

man in frokkie en stywe wit broek

iemand vir wie jy in ’n mes sal inloop

aspris die stene verkeerd gooi om te keer

dat bloed sy broeknaat vlek

hui!hui!hui!

’n matroos ruik nie meer soos le mâle in sy strepiestoppie

’n matroos is nie akneeloos soos pierre et gilles se knaap

vir hulle sal tom en bruce nie skets of kiek

toiinrige klein mannetjies

dra geen wit keppies jockeys of tattoos

afgeskeer hul digoorgroeide pubisbosse

praat vining en skarrel vinniger

hulle gaan nie na die poop deck

willies at the ready

 

*

 

wys vir matroos vos jou pielemuisie

lief fijn geil beest

johohe! hallajo! hohoha! hallojo!

ho! ha! ha! ja! hallajo! hallaha! hallahoja

neem my, o matroos, neem my saam as jy swerwe

hui!hui!hui!

sing matroos sing

instead of the cross, the albatross

about your neck was hung

hui! und satan hört’s! johohe!

hui! nahm ihm beim wort! johohe!

senta! senta! senta o senta!

I wish I was sailing away, sailing away,

sailing away with you tonight with you tonight

want tesame hoort ons soos die wind en die see

 

© Marius Crous, 2025

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Marius Crous. Stemmingsmusiek
Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d