Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
18 March 2025

Stephan du Toit. Musk stel ‘slimste KI tot nog toe’ bekend

 

Musk stel ‘slimste KI tot nog toe’ bekend

 Netwerk 24, 18 Februarie 2025

 

 

Hoe weet ons

of dit waar is?

 

Wie is die moeder

van die pixels op my skerm?

 

Hoe is hulle gebaar?

Is hulle die vrug van moeisame arbeid

en vlietende oomblikke van briljante insig

in die sweet van hulle aanskyn

oor generasies verwerf?

 

Of het ‘n unieke generiese kombinasie

van nulle en ene en ene en nulle

Al kletsend hulle ingewurm,

onlosmaaklik in ons denke

die vertroebelende lintwurm?

 

© Stephan du Toit, 2025

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Stephan du Toit. Helen Keller
Stephan du Toit. Cyril ‘hoop en bid’ vir einde van oorlog in Oekraïne →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Feesmaalgang" (Dietloff van der Berg)
  • Resensie: “De ontdekking van het eiland: breytenbachiana” (Yves T’Sjoen)
  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)
  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)

Nuutste bydraes

  • Margaret Cordier-Biermann. Wie het Tyd die doodstraf opgelê
  • Joan Hambidge. Cloete en die klassieke verwysings
  • Johann Lodewyk Marais. Peter Singer
  • Dietloff van der Berg. Hoor die metafoor
  • Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies

Nuutste kommentaar

  1. margaret cordier on Dietloff van der Berg. Hoor die metafoor18 April 2026

    Dankie Dietloff vir ʼn veelseggende en insiggewende skrywe!

  2. Bernard Odendaal on Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies17 April 2026

    Lekker laat jy my lag, Hennie! Humor werk ‘n bietjie soos salf.

  3. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. brief   onversend17 April 2026

    Dankie, René.

  4. Hendrik Botha on Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies17 April 2026

    Uitstekend parodie! Welgedaan!

  5. linda claassen on Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies17 April 2026

    Briljant en pure lekkerkry!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d