Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
5 May 2025

Pieter Madibuseng Odendaal. “Ontaard” – Spoken word-album

 

Pieter Madibuseng Odendaal deel graag sy debuut spoken word-album “Ontaard” met Versindaba-lesers. Die album sal vanaf Maandag 5 Mei hier op bandcamp.com afgelaai kan word (ondersteun local musikante!) Mens kan ook na “Ontaard” op verskeie stromingsplatforms luister. Die vrystelling val saam met sy eerste musiekvideo, “Ode to Air” met Odwa Bongo.

Die album is gebaseer op Odendaal Madibuseng se gelyknamige digbundel, en ondersoek temas soos identiteit, klimaatsangs, ons verhoudings met mekaar en die meer-as-menslike wêreld. Na meer as drie jaar se swoeg en sweet, is die album uiteindelik in die wêreld daarbuite!

Lekker luister, en ek deel gerus “Ontaard” met jou netwerk.

 Laai hier af: https://bit.ly/3S9WcwA

 Spotify: https://bit.ly/3Yi8mah

 Vrystellingsdatum: 5 Mei 2025
Genres: Spoken Word, Poësie, Eksperimenteel, Inheemse musiek
Invloede / Vir fans van: Breyten Breytenbach, Simphiwe Dana, Gert Vlok Nel, Bittereinder, Koleka Putuma, Buckfever Underground
Instrumente: : Stem, Uhadi, Klavier, Synthesizer, Samples, Perkussie
Ode to Air musiekvideo: https://youtu.be/1S-EoFDwWT4

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d