Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
9 May 202525 April 2025

In Herdruk: “Faust” in Afrikaans (vert. Robert Schall)

 

 

 

Johann Wolfgang von Goethe

Vertaal deur Robert Schall

  • Johann Wolfgang von Goethe (1749-1832) is stellig die grootste Duitse digter; Goethe se drama Faust is sy bekendste werk en een van die grootste literêre werke in die Westerse
  • Die hoofkarakter, Faust, begeer onbeperkte kennis, mag en aardse genot, en in sy strewe daarna verkoop hy sy siel aan die duiwel. Die gevolge is ontstellend en bring groot ongeluk oor dié wat hom die naaste aan die hart lê. Faust is die beliggaming van elke individu wat morele waardes verruil vir eie
·      Johann Wolfgang von Goethe (1749-1832) is arguably the greatest German poet; Goethe’s drama Faust is his most famous work and one of the greatest literary works in the Western canon.

·      The main character, Faust, desires unlimited knowledge, power and earthly pleasures, and in his pursuit of these he sells his soul to the devil. The consequences are appalling and bring great misfortune to those closest to his heart. Faust is the embodiment of every individual who trades moral values for personal gain.

·      This new translation of Faust reproduces the great variety of rhyme, metre and verse form patterns of the original text. Both the “elevated” language of the opening scenes and of Faust’s soliloquies, as well as the folksy, sometimes vulgar language of other scenes (“Outside the city gate”, “Auerbach’s cellar in Leipzig”, “A Witch’s Kitchen”, “Walpurgis Night”) find a home in Afrikaans.

  • Hierdie nuwe vertaling van Faust is getrou aan die groot verskeiden- heid rym-, metrum- en versboupatrone van die oorspronklike teks. Sowel die “verhewe” taal van die aanvangstonele en van Faust se alleensprake, asook die “boerse”, soms vulgêre taal van ander tonele (“Voor die poort”, “Auerbach se kelder in Leipzig”, “Heksekombuis”, “Walpurgisnag”) vind ʼn tuiste in

 

 

Robert Schall is in Duitsland gebore en het daar grootgeword. Hy studeer aan die Universiteite Karlsruhe (Duitsland) en Kaapstad, en was Professor in Wiskundige Statistiek aan die Universiteit van die Vrystaat tot sy aftrede in 2018. Hy vertaal GR von Wielligh se Boesmanstories in Duits as Die Sterne sind glühende Kohlen und Asche (Kuiseb Publishers, 2005). Sy vertaling van ʼn bloemlesing uit die werk van die veelbekroonde Duitse digter Jan Wagner, uitgevoer as deel van ʼn Meestersgraad in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van die Vrystaat, verskyn in 2021 by Naledi onder die titel Wat ek van klippe weet; dit was op die kortlyste van die SA Akademieprys vir Vertaalde Werk en van die UJ Prize for Literary Translation.

Robert Schall was born and raised in Germany. He studied at the Universities of Karlsruhe (Germany) and Cape Town, and was Professor of Mathematical Statistics at the University of the Free State until his retirement in 2018. He translated GR von Wielligh’s Boesmanstories into German as Die Sterne sind glühende Kohlen und Asche (Kuiseb Publishers, 2005) . His translation of an anthology of the work of the prize-winning German poet Jan Wagner, carried out as part of a Master’s degree in Creative Writing at the University of the Free State, was published by Naledi in 2021 under the title Wat ek van klippe weet; it was on the shortlists of the SA Academy Prize for Translated Work and of the UJ Prize for Literary Translation

 

Klassieke digbundel R260,00

213 mm x 137 mm

254 bladsye

ISBN: 978-1-991256-52-2

www.naledi.co.za

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d