22 September 2025 Andrea Sieberhagen. Wildtuin Wildtuin Die gemsbok draai sy kop as die 4×4-voertuig stop. Leeus lê laag en baie stil om die paparazzi te fop. © Andrea Sieberhagen, 2025 Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...
Geniet die raak beskrywing van dieregedrag asook skalkse humor. Goed gedoen!