Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
30 October 202513 July 2025

100 Duitse Bestes: Ernst Jandl (1925-2000)

LIGTING

sommige meen
legs en rinks
kan mens
onmoontrik velwal.
wattel dwaring!

***

LICHTUNG

manche meinen
lechts und rinks
kann man nicht
velwechsern.
werch ein illtum!

Vertaal deur Robert Schall
___________________________

Oor Ernst Jandl:

https://en.wikipedia.org/wiki/Ernst_Jandl

Oor die gedig (ʼn bespreking in Duits en een in Engels):

https://www.planetlyrik.de/volker-hage-zu-ernst-jandls-gedicht-lichtung/2016/03/

https://en.wikipedia.org/wiki/Lichtung

Opmerking:

ʼn Afrikaanse vertaling van dié gedig het voorheen verskyn in: Walters, M.M. (red.). 1990. Woorde soos pluimsaad. Duitse gedigte uit agt eeue vertaal deur Gunther Pakendorf. Kaapstad en Johannesburg: Perskor-Uitgewers.

____________________________________________________________________________________________________________

SOMERLIED

ons is die mense op die gras
binnekort mense onder die gras
en ons word weiveld, en ons word woud
elkeen ʼn buitelug-entoesias

14. 6. 1954

***

SOMMERLIED

wir sind die menschen auf den wiesen
bald sind wir menschen unter den wiesen
und werden wiesen, und werden wald
das wird ein heiterer landaufenthalt

14. 6. 1954

Vertaal deur Robert Schall
___________________________

Oor die gedig (ʼn bespreking in Duits):

https://www.planetlyrik.de/werner-ross-zu-ernst-jandls-gedicht-sommerlied/2024/06/

ʼn Video met ʼn musiekbegeleide voordrag van die gedig:

____________________________________________________________________________________________________________
PA KOM VE’TEL VANNIE OORLOG

pa kom ve’tel vannie oorlog
pa kom ve’tel hoe jy aang’sluit het
pa kom ve’tel hoe jy g’skiet het
pa kom ve’tel hoe jy g’wond is
pa kom ve’tel hoe jy g’sneuwel het
pa kom ve’tel vannie oorlog

***

VATER KOMM ERZÄHL VOM KRIEG

vater komm erzähl vom krieg
vater komm erzähl wiest eingrückt bist
vater komm erzähl wiest gschossen hast
vater komm erzähl wiest verwundt worden bist
vater komm erzähl wiest gfallen bist
vater komm erzähl vom krieg

Vertaal deur Robert Schall
___________________________

Oor die gedig (ʼn bespreking in Duits):

https://www.planetlyrik.de/ulrich-weinzierl-zu-ernst-jandls-gedicht-vater-komm-erzaehl-vom-krieg/2016/05/

ʼn Video met ʼn musiekbegeleide voordrag van die gedig:

Terug na Honderd van die bestes: Vertalings van ’n keur uit 20ste-eeuse Duitse gedigte

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d