25 May 2026 Hennie Maartens. dagboek dagboek wanneer die bladsye leegbloei en die gras langs die pad vervloei is ‘n nokturne reeds byderhand waar die laaste kers sal brand © Hennie Maartens, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…