Lier
Seuns van die kosskool
nou in hul sewentigs
sien ek hulle weer
op Suster Agnes
se terras,
mossels met slaptjips,
steak tartare, die suster
se stoofvleis
wat nog leef
bestel al twee
dekades lank
elke jaar
dieselfde
© Miel Vanstreels, 2026
Lier
Seuns van die kosskool
nou in hul sewentigs
sien ek hulle weer
op Suster Agnes
se terras,
mossels met slaptjips,
steak tartare, die suster
se stoofvleis
wat nog leef
bestel al twee
dekades lank
elke jaar
dieselfde
© Miel Vanstreels, 2026