1 July 2026 Jasmyn Beetge. Depressie Depressie nimmereindegende duisternis as dit net jy en die swart hond is selfs die maan, met sy sekel-lig probeer uit ‘n sterrelose hemel vlug teen hanekraai hoor jy hom in die verte blaf teen skemer kom hy weer aangedraf © Jasmyn Beetge, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…