Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
14 October 2026

Marc Tritsmans. Snoek in het riet. Vert. Daniel Hugo

 

Marc Tritsmans

Snoek in het riet

 

Eerst dacht ik: een stom stuk hout

in het riet bij de oever klem geraakt,

iets doods in elk geval, maar dan voel

en zie ik plots zijn donker loerend oog

 

vanuit het troebele water op mij gericht.

En is er een vin die haast onmerkbaar

zwaait om heel soepel en precies aan

de luie stroming te weerstaan. Hij ligt

 

en wacht op iets of op niets. Een prooi.

Het traag voorbijgaan van het water en

de tijd. Zo bevind ook ik mij in al even

 

troebel water, stil wachtend in een hoekje

van mijn kleine wereld. Soms zie je hoe

ik doelloos, zinloos even een vin verroer.

 

(Uit: toen ik dacht dat het al voorbij was, Pelckmans, Kalmthout België, 2026)

 

***

 

Varswatersnoek in die riet

 

Eers dag ek: ’n dom stuk hout wat

in die oewerriet vasgespoel het,

iets doods in elk geval, maar dan voel

en sien ek plots sy donker loerende oog

 

vanuit die troebel water op my gerig.

En een vin wat byna onmerkbaar

beweeg om baie soepel en presies

die lui stroming te weerstaan. Hy lê

 

en wag op iets of niks. ’n Prooi.

Die trae verbygaan van die water en

die tyd. So bevind ek ook my in ewe

 

troebel water, waar ek stil wag in ’n hoekie

van my klein wêreld. Soms sien jy hoe

ek doelloos, sinloos effens ’n vin verroer.

 

(Vertaal deur Daniel Hugo)

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • johan swanepoel. bloudruk
  • Resensie: “Boei” (Jean Meiring)
  • Christa Kleynhans. Omgekeerde Borduurwerk
  • Christa Kleynhans. Oggend inventaris
  • Miel Vanstreels. Weer eens

Nuutste kommentaar

  1. Dewald Koen on Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)14 October 2026

    Dankie, Joan. Ja, Daniel se kennis is inderdaad verbysterend.

  2. Joan Hambidge on Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo14 October 2026

    Puik vertaling.

  3. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar Gert

  4. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. my vuurvliegie-gedagtes12 October 2026

    Absoluut tasbaar en puik gedoen!!

  5. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie Versindaba vir die plasing en blootstelling

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d