Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: Herman de Coninck. Biografie deur Thomas Eyskens.

18 July 2018 By Versindaba

Toen met een lijst van nu errond. Herman de Coninck. Biografie deur Thomas Eyskens. (Uitgeverij De Arbeiderspers, 2017, ISBN: 978 90 295 1140 7, Formaat: Hardeband met omslag, 587pp.) Resensent: Bernard Odendaal (ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit)   Suid-Afrikaanse poësieliefhebbers ken die Vlaamse essayis en digter Herman de Coninck veral vanweë 4 besoeke wat hy tussen 1994…

Read More

Resensie: Tussen die abjekte en die eteriese (’n Keur uit die poësie van Michel Houellebecq)

2 July 20181 July 2018 By Versindaba

Tussen die abjekte en die eteriese, ’n Keur uit die poësie van Michel Houellebecq. Vertaler: H.J. Pieterse; Protea Boekhuis, 2018 Resensie: CP Naudé Hellebek se windmeulens draai nou ook in Afrikaans INLEIDEND Voor ek kom by waarom hierdie vertalings beskou behoort te word as ’n piek in die Afrikaanse vertaalkuns, sowel as ’n merkwaardige oomblik…

Read More

Resensie: Vandag wil ek my blou skoene dra (Koos Kombuis)

18 June 201823 June 2018 By Versindaba

Vandag wil ek my blou skoene dra. Koos Kombuis, Naledi, 2018 Resensent: Marius Crous Koos Kombuis skryf in die gedig “alles vergeel”(23) dat hy in sy vorige lewe onder meer ‘n rockster, ’n matroos en ’n doos van bellville-oos was. Verder aan in die gedig noem hy dat almal mettertyd “yesterday’s heroes” word en vergeet…

Read More

Resensie: Weer-lig (Fransi Nieuwoudt)

7 June 201814 January 2020 By Versindaba

Weer-lig (Naledi, 2018) is Fransi Nieuwoudt se tweede bundel: ’n Vlerkslag van kleur word in 2016 deur Cordis Trust gepubliseer. Resensent: Gisela Ullyatt Die persverklaring stel dit as volg: dat weer-lig ’n “metamodernistiese” bundel is waarin die digter aangehaal word om te sê dat woord en beeld “interverweef” is en daarom “’n unieke en kunssinnige…

Read More

Resensie: Insektarium (Johann Lodewyk Marais)

23 May 2018 By Versindaba

In die kleinste organismes, is die grootste patrone sigbaar – vir wie dit kan raaksien Resensie: Insektarium – Johann Lodewyk Marais Resensent: Heilna du Plooy Lesers van Afrikaanse poësie het Johann Lodewyk Marais se oeuvre oor baie jare leer ken en ek het self al oor meer as een bundel ’n resensie geskryf. Dit is…

Read More

Resensie: “Openbare domein” (Daniel Hugo)

11 April 201818 April 2018 By Versindaba

  Resensie: [O]penbare domein deur Daniel Hugo. (Naledi, 2018, ISBN: 978-1-928426-07-3, Formaat: Sagteband, 103pp.)   Resensent: Bernard Odendaal (ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit)   Die titel van hierdie sestiende eie digbundel van Daniel Hugo – hy is ook bekend weens sy bloemlees- en vertaalwerk – is een wat ’n mens opnuut laat nadink oor sy digterskap….

Read More

Resensie: Bidsnoer (Pieter Fourie)

6 April 20186 April 2018 By Versindaba

  Resensie: Bidsnoer – Pieter Fourie Tygervallei: Naledi. ISBN 978-1-928426-06-6 Resensent: Marlies Taljard Bidsnoer van pêrels. Volkskuns as mini-teater. Gesprek met die Onsienlike in oeroue metafore. Dit sou ‘n mens Bidsnoer, Pieter Fourie se tweede poësieboek, kon noem. Ook ander tiperings, soos Daniel Hugo se “inventarisse en inkantasies” en “besweringe van die verganklikheid”, sou ewe…

Read More

Resensie: Gesant van die mispels & In die stille agterkamer (Marlene van Niekerk)

20 February 201826 February 2018 By Versindaba

In die stille agterkamer Gesant van die mispels: Gedigte by skilderye van Adriaen Coorte ca. 1659-1707 en In die stille agterkamer: Gedigte by skilderye van Jan Mankes 1889-1920 deur Marlene van Niekerk. (Human & Rousseau, 2017; ISBN 978-0-7981-7655-2 en 978-0-7981-7654-5, Formaat: Sagteband.) Resensie deur Amanda Lourens I Van Marlene van Niekerk het daar pas twee…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon