Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: Voorspraak (Hendrik J. Botha) 

24 September 201923 September 2019 By Versindaba

  Voorspraak deur Hendrik J. Botha. Naledi, 2019. Resensie: Nini Bennett.   Hendrik J. Botha is ’n narkotiseur van Pretoria. Die digter trek reeds in 2015 aandag met sy debuutbundel, Atropos en lewer ’n belangrike bydrae tot mediese poësie. Botha se debuut, die uiteindelike produk van ’n MA-graad in Skeppende Skryfkuns onder leiding van professor…

Read More

Resensie: I wish I’d said…Vol. 2 – Red.: Johann de Lange & Mandla Maphumulo

18 September 201918 September 2019 By Versindaba

  Resensie: I wish I’d said … Vol. 2 – Redakteurs: Johann de Lange & Mandla Maphumulo Resensent: Marlies Taljard Die tweede volume van I wish I’d said … is ’n lywige bundel, sag op die oog en sag op die hand, smaakvol en luuks uitgegee deur Naledi. 9×11 gedigte + 2, om die 101…

Read More

Resensie: Vlug van die gees (Cas Vos)

4 September 201918 June 2023 By Versindaba

. Vlug van die gees deur Cas Vos. Naledi, 2019. Resensie: Dewald Koen   Vanjaar blyk ’n goeie oesjaar vir die Afrikaanse poësie te wees met ’n hele boel digbundels wat tot dusver verskyn het. Wat veral opval is die aantal digbundels uit die Naledi-stal – laasgenoemde uitgewer is stadig maar seker besig om sy…

Read More

Resensie: Brisant (Hein Viljoen)

2 August 20191 August 2019 By Versindaba

Brisant Hein Viljoen Uitgegee deur Naledi, 2019 Resensent: Charl-Pierre Naudé Die titel van hierdie epiese gedig, van 85 bladsye, Brisant, deur die digter-akademikus, Hein Viljoen, skep met oogopslag die verwagting dat jy met ’n blomsoort te make gaan kry hier. Iets in die klank van die woord maak daardie verwagting wakker. Maar, as jy kyk…

Read More

Resensie: Chrisalis (Christo van der Westhuizen)

30 July 201931 July 2019 By Versindaba

Chrisalis Christo van der Westhuizen (Naledi, 2019) Resensent: Heilna du Plooy Dit bly ’n riskante onderneming om poësie te probeer tipeer omdat daar in elke relatief goeie gedig verskillende aksente onderskei kan word. Daarby kom dat in ’n werklik goeie gedig al die aksente en moontlikhede nie onmiddellik raakgesien of verstaan word nie, dat die…

Read More

Resensie: Die trouservies (Benno Barnard). Vert. deur Daniel Hugo.

26 July 201930 July 2019 By Versindaba

Resensie: Die trouservies (Benno Barnard). Vertaal deur Daniel Hugo. (Naledi, 2019, ISBN 978 1 928426 87 5) Resensent: Nini Bennett. Die ooreenkomste tussen die Nederlandse digter, Benno Barnard en sy vertaler, Daniel Hugo, is opvallend. Albei se vaders was predikante. Beide Barnard en Hugo het aanvanklik Teologie studeer. Hulle is amper ewe oud. Die digter…

Read More

Resensie: Vandag is boordensvol (Gedigte van Pablo Neruda, vertaling)

23 July 201925 July 2019 By Versindaba

“Wild en heerlik was jy tussen genot en slaap” Resensie: Vandag is boordensvol: Pablo Neruda in Afrikaans – vertaal deur De Waal Venter (Naledi, 2019) Resensent: Marlies Taljard Pablo Neruda is een van die mees vertaalde digters van die twintigste eeu. Verskeie digters het al vertalings van dié Chileense digter in Afrikaans die lig laat…

Read More

Resensie: Nuwe vrese (Willem S van der Merwe)

14 July 201911 July 2019 By Versindaba

  ‘Nuwe vrese’ – Willem S van der Merwe Resensent: Johan Myburg   Nêrens is ʼn mens veilig; gevrywaar teen ou óf nuwe vrese nie. Selfs nie waar jy vermoed jy tuis is nie – die plek wat jy tuiste (“home”) noem. Dikwels juis nié daar nie. Tog is dié plek waar jy deur of…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon