Alchemie van my muse, deur Pieter Hugo. (Naledi, 2019) Resensie deur Gisela Ullyatt Pieter Hugo, ’n bibliotekaris van beroep, debuteer in Nuwe Stemme 4 (2010) met vyf gedigte. Indertyd staan dié gerf gedigte reeds uit vanweë ’n gebrek aan poëtiese fieterjasies en ’n onderliggende Schmerz wat verband hou met Beaufort-Wes en Gert Vlok Nel. Nege…
Category: Resensies
Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.
Resensie: Stof en ster (Pieter Fourie)
Stof en ster, deur Pieter Fourie. Naledi, 2019; 978-1-928426-70-7 Resensent: Amanda Lourens ʼn Mens begin al byna té gewoond raak aan uitstekende poësie deur Pieter Fourie, sowel as aan artistiek keurig versorgde digbundels uit Naledi se stal. Stof en ster, die derde bundel uit Fourie se pen nadat Afrikaans se voorste dramaturg se digterlike wal…
Resensie: Verslag (Clinton V du Plessis)
Verslag deur Clinton V du Plessis / 2019 Resensent: Gisela Ullyatt In ’n onderhoud met Heindrich Wyngaard (“Michausdal deur die oë van die digter Clinton V. du Plessis” ̶ Klop, KykNET en Kie: 30 Januarie 2019) antwoord Du Plessis Wyngaardt se vraag ̶ waarom Du Plessis verkies om in Michausdal te woon ̶ soos volg:…
Resensie: Die jaar toe Pa … (Hannes Visser)
Die jaar toe pa … deur Hannes Visser. (Naledi, ISBN 978-1-928426-07-3) Resensent: Amanda Lourens Hannes Visser, van wie ses gedigte in Nuwe Stemme 6 verskyn het, se solodebuut met die ongewone (en prikkelende) titel Die jaar toe pa … is een van daardie bundels wat jou ineens laat regop sit daar waar jy jou ook…
Resensie: Jan, Piet, Koos en Jakob (Loftus Marais)
Jan, Piet, Koos en Jakob Loftus Marais Human & Rousseau. 978 0 7981 7717 7 Resensent: Marius Crous Jan, Piet, Koos en Jakob is die ongewone titel van Loftus Marais se derde digbundel sedert sy debuut Staan in die algemeen nader aan vensters (2008). Die voornemende leser verwag dus dat ons hier met ’n…
Resensie: op weg na kû (Breyten Breytenbach)
op weg na kû. ’n geboorte-memoriaan (vir woorde) hiermee opgemaak tot vermaak en bemaak aan Ene Nee-Een. Deur Breyten Breytenbach. 2019. Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-7862-4 Resensie deur Bernard Odendaal . In die (selfgeskepte) skildery op die voorblad van hierdie vier-en-twintigste dig- en/of prosaversebundel van Breyten Breytenbach sit “Boetatjie van die Kaap” kruisbeen, in die…
Resensie: Donkerwerk (Nini Bennett)
Resensie: Donkerwerk (Nini Bennett) Donkerwerk deur Nini Bennett. Naledi, 2019. Resensent: Dewald Koen Donkerwerk is konkelwerk. So lui die Afrikaanse idioom. Alhoewel laasgenoemde ’n negatiewe konnotasie aktiveer, verwys die titel van Nini Bennett se derde bundel Donkerwerk eerder na ’n sentrale konsep van die psigoanalis Carl Gustav Jung wat as motto in die bundel verskyn:…
Resensie: grondwater (Marlise Joubert)
Resensie: grondwater – Marlise Joubert (Protea Boekhuis, 2019) Resensent: Marlies Taljard en wat anders is ‘n gedig as om syferwater klankryk te vind ‘n spoor van bestaan agter te laat vir die gewaande leser (Uit: “so is die dood”, p.54) Hierdie strofe uit Marlise Joubert se bundel “grondwater” verskaf ‘n interpretasiesleutel tot die ontsluiting…
