Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: Tussen toeval en willekeur (Kobus Lombard)

29 January 201930 January 2019 By Versindaba

Tussen toeval en willekeur deur Kobus Lombard. (Naledi, 2018, ISBN: 978-1-928426-34-9, Formaat: Sagteband, 63p.) Resensent: Amanda Lourens Tussen toeval en willekeur, die digter Kobus Lombard se vyfde digbundel, is nóg ‘n keurig versorgde publikasie van Naledi, wat duidelik ál sterker na vore tree as ’n rolspeler om mee rekening te hou in die Afrikaanse poësiesisteem….

Read More

Resensie: Afrikaans poems with English translations. (Samestellers: van Coller, van Vuuren & Viljoen)

7 January 20198 January 2019 By Versindaba

AFRIKAANS POEMS WITH ENGLISH TRANSLATIONS Saamgestel deur HP van Coller, Helize van Vuuren en Louise Viljoen. Protea Boekhuis. 2018. Slapband, 311 bladsye. ISBN 978-1-4853-0694-8 Resensent: Zandra Bezuidenhout Drie kenners kies tesame Hierdie nuwe bloemlesing, Afrikaans Poems with English Translations, saamgestel deur die gedugte driemanskap Hennie van Coller, Helize van Vuuren en Louise Viljoen – almal…

Read More

Resensie: Penseel Twintig Agtien

20 December 2018 By Versindaba

Penseel Twintig Agtien. Ver[r]as. Sun Media, 2018 Resensent: Dewald Koen Die woord “penseel” verwys volgens die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) na “’n klein of fyn skilderkwassie”. Laasgenoemde is van belang aangesien Aletta Simpson se keurig en goed deurdenkte omslagontwerp ’n mengelmoes van kleure en kwaste bevat – pensele, kleiner kwassies asook groter kwaste….

Read More

Resensie: Mens Dier Ding (Alfred Schaffer). Vert. Zandra Bezuidenhout

13 December 201812 December 2018 By Versindaba

Mens dier ding. Alfred Schaffer. Human & Rousseau, 2018 Vertaal deur Zandra Bezuidenhout Resensie: Dewald Koen Dit is bloot menslik om aan die einde van ’n siklus bestekopname te wil neem van dit wat verby is. So kom nog ’n jaar tot ’n einde. 2018 was ’n goeie oesjaar vir Afrikaanse poësie. Poësieliefhebbers kon hul…

Read More

Resensie: Il Paradiso – Dante Alighieri (Vertaal deur Cas Vos)

29 October 201829 October 2018 By Versindaba

RESENSIE: IL PARADISO – DANTE ALIGHIERI (Vertaal deur Cas Vos), Naledi, 2018 Resensent: Marlies Taljard Il Paradiso is die derde en laaste deel van Dante se Divina Commedia – die Goddelike komedie, ’n allegoriese gedig waarin die digter Dante se reis deur die hel, die vaevuur en die hemel uitgebeeld word. Dit word algemeen aanvaar…

Read More

Resensie: Die goeie vrou en ander mites (Corlia Fourie)

26 September 201814 January 2020 By Versindaba

Resensie: Die goeie vrou en ander mites (Corlia Fourie), Protea Boekhuis, 2018 Resensent: Gisela Ullyatt   Corlia Fourie is geensins onbekend aan Afrikaanse lesers nie. Haar oeuvre span bykans dertig jaar en oor genres heen: kortverhale, romans, kinderverhale, drama, en tydskrifverhale.  Sy is ’n strydros van die joernalistiek en ook ’n deurwinterde tydskrifverhale-redakteur. Verder lewer…

Read More

Resensie: Asof geen berge ooit hier gewoon het nie (Pieter Odendaal)

14 September 201817 September 2018 By Versindaba

Resensie: Asof geen berge ooit hier gewoon het nie – Pieter Odendaal Resensent: Marlies Taljard My eerste indruk van Pieter Odendaal se “Asof geen berge ooit hier gewoon het nie” was dat dit ‘n besonder beleë debuut is. Pieter is beslis geen groentjie in die poëtiese wêreld nie. Hy is trouens ‘n bekende in die…

Read More

Resensie: Doodmenslik (W.L. van der Merwe)

10 September 201818 June 2023 By Versindaba

Doodmenslik deur W.L. van der Merwe. Protea Boekhuis, 2018. Resensie: Dewald Koen   Die Engelse digter-dramaturg Oscar Wilde het gesê “wisdom comes with age […]”. Ek is geneig om heelhartig met laasgenoemde stelling saam te stem. Alhoewel daar talle voorbeelde van jong Afrikaanse digters is wat die letterkundige establishment se fondamente geskud het (hier dink…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon