Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: Die sin van die hut (Gilbert Gibson)

12 December 201711 December 2017 By Versindaba

Resensie:  Gilbert Gibson – Die sin van die hut.  (Human & Rousseau, 2017) Resensent: Louise Viljoen  . Sedert die verskyning van sy eerste digbundel Boomplaats in 2005 het Gilbert Gibson ’n unieke en eiesoortige digterlike stem ontwikkel, een waarin die logika van drome, stilte en gevoel eerder as die rasionale oorheers.  Kyk ‘n mens terug…

Read More

Resensie: Die Goddelike komedie (Cas Vos)

24 November 201725 November 2017 By Versindaba

Die Goddelike komedie: liefde laat die son en sterre sing Cas Vos (ISBN: 978 0 928316 858, Naledi, 2017) Resensent: Marius Crous Cas Vos se vertaling van gedeeltes uit Dante se Goddelike Komedie is die eerste Afrikaanse vertaling van Dante in digvorm. En gewis is dit ‘n uitdaging om hom in digvorm te vertaal, want…

Read More

Resensie: Aantekeninge teen die skemeruur (Clinton V. du Plessis)

13 November 201716 November 2017 By Versindaba

  Aantekeninge teen die skemeruur deur Clinton V. du Plessis. Cordis Trust Publikasies, 2017. Resensent: Dewald Koen   Wat is dit omtrent die skemeruur wat mens en dier boei? Is dit die betowerende natuurspel wat deur die oog waargeneem word of is dit die inherente wete dat ’n siklus amper voltooi is? Vir my persoonlik…

Read More

Resensie: Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte (samest. Cas Vos)

22 October 201723 October 2017 By Versindaba

Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte Samesteller: Cas Vos  [Lux Verbi, 2017]  Resensent: Tom Gouws Die versamelbundel as ‘n soort half-deurlatende lens 1. In haar resensie van die digter Tom Gouws se bundel Syspoor het Joan Hambidge dit indertyd as die poësie van die smal weg getakseer, en toe kategories gestel dat, te oordeel aan dié…

Read More

Resensie: Vuurvas (Carel Anthonissen)

17 October 201716 October 2017 By Versindaba

VUURVAS – Carel Anthonissen. (Naledi, 2017) Resensent: Marlies Taljard Die eenvoudige voorplatontwerp met vier brandlelies (die bedreigde Cyrtanthus ventricosus) teen ‘n swart agtergrond soos ‘n afgebrande veld, is die eerste interpretasiesleutel tot Carel Anthonissen se bundel Vuurvas. Die tweede strofe van die motto-gedig, “Gratitude” speel in op die aard en wese van die brandlelie wat…

Read More

Resensie: Op die vingerpunte van die heelal (René Bohnen)

6 October 201713 October 2017 By Versindaba

Op die vingerpunte van die heelal deur René Bohnen. (Naledi, 2017, ISBN: 978-0-928316-95-7, Formaat: Sagteband, 63p.) Resensent: Amanda Lourens In hierdie dae waarin daar soveel argumente gevoer word oor goeie en swak poësie, oor digters wat teen hulself beskerm moet word en resensente wat te gaaf is, is daar tog een stuiwer wat ek in…

Read More

Resensie: oop sirkel (De Waal Venter)

26 September 20173 October 2017 By Versindaba

  Resensie : oop sirkel, deur De Waal Venter. (Naledi, 2017, ISBN: 978-0-928316-73-5, Formaat: Sagteband, 121pp.) Resensent: Bernard Odendaal (ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit)   In die vier dekades sedert De Waal Venter laas van hom laat hoor het as digter, het sy naam in hierdie verband slegs ietwat terloops voortgeleef as skepper van liefdesverse en…

Read More

Resensie: nou, hier (Corné Coetzee)

4 September 20177 September 2017 By Versindaba

nou, hier  deur Corné Coetzee. Human & Rousseau, 2017 Resensie: Ingrid Woudstra Hiérdie digdebuut van Corné Coetzee vereis reeds met die eerste oogopslag lesersbetrokkendheid. Die leser word onder andere geprikkel deur die titel en die verskeie interpretasiemoontlikhede daarvan. Hy of sy wil weet wat ín die “nou” gebeur en wáár die “hier” is. Die bundel…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon