Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Duskant die donker / Before it darkens

29 March 201129 March 2011 By Marlise Joubert

Duskant die donker / Before it darkens. Deur Cas Vos (met vertalings deur Leon de Kock). Protea Boekhuis. Prys: R150. Aantal bladsye: 128. ISBN 978-1-86919-412-3  Resensent: Bernard Odendaal, Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat   In net meer as ‘n dekade sedert sy debuut met Vuurtong in 1999 het Cas…

Read More

Resensie: die beginsel van stof (Breyten Breytenbach)

22 March 201114 January 2020 By Versindaba

die beginsel van stof (laat-verse, sprinkaanskaduwees, aandtekeninge). Breyten Breytenbach. Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-5221-1. Prys: R170. 181 bladsye. Sagteband. Resensent: Zandra Bezuidenhout   Breyten Breytenbach se “laat-verse” val soos skuinslig deur halfoop blindings: intiem en innig syfer woorde in- en oormekaar, sydelings word poësie gemaak. Beelde swerm soos “sprinkaanskaduwees” in gedempte lig; “aandtekeninge” wemel van…

Read More

Visums by verstek

21 March 201121 March 2011 By Marlise Joubert

Visums by verstek – Joan Hambidge (2011. Human & Rousseau, R150.00)   Resensent: Heilna du Plooy (Potchefstroom, 18 Maart 2011)         Reis is ‘n terugkerende motief in die literatuur. Trouens, dit word as een van die argetipiese temas van literatuur beskou. In die beskrywing of verslag van ‘n reis, selfs in ‘n…

Read More

Toe dit nog vroeg was

8 March 2011 By Marlise Joubert

Toe dit nog vroeg was. Deur Mari Grobler. Tafelberg. ISBN 978-0-624-04942-5. Prys: R130. 71 bladsye. Sagteband. Resensent: Bernard Odendaal, Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat   Mari Grobler, veelsydige en bekroonde skrywer uit die Oos-Kaap, se natuurliefde was die inspirasie vir die haikoe-agtige verse in Wat sigbaar is in amber….

Read More

Onder die appelboom

28 February 2011 By Marlise Joubert

Onder die appelboom. ‘n Keur uit die gedigte van Rutger Kopland. Vertaal en ingelei deur Daniel Hugo. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-404-8. Prys: R140. 103 bladsye. Sagteband. Resensent: Bernard Odendaal, Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat   Die lees van Onder die appelboom het weer die spyt by my laat opwel…

Read More

Ligloop

14 February 2011 By Marlise Joubert

Ligloop. Deur Tom Gouws. Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-5239-6. Prys: R145. 91 bladsye. Sagteband.   Met hierdie vierde bundel van hom in 20 jaar versterk Tom Gouws sy aansien as Afrikaanse digter van die Christelike, selfs Christelik-mistieke lewens- en werklikheidservaring. Dié belewing is sterk intellektueel getint, en literêr bewus – en herinner vandaar in bepaalde…

Read More

Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

31 January 201114 January 2020 By Versindaba

Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Saamgestel deur Fanie Olivier. Human & Rousseau, Kaapstad en Pretoria. ISBN 978-0-7981-5182-5. Prys: R195,00. 253 bladsye. Sagteband.   By terugskoue maak die dekade-en-‘n-half tussen ongeveer 1985 en om-en-by 2000 die indruk van ‘n bestekopmakingstyd in die Afrikaanse poësie. Daar was byvoorbeeld ‘n hoogbloei in die publikasie van bloemlesings, wat uitgemond het…

Read More

Tydelose gety

12 December 201012 December 2010 By Marlise Joubert

Tydelose gety. Gedigte deur Lina Spies. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-383-6. Prys: R120. 64 bladsye. Sagteband.   Vroeër vanjaar het ‘n keur uit Lina Spies se poësie, deur Johann de Lange onder die titel Die skyn van tuiskoms byeengebring, by Human & Rousseau verskyn. Daardeur het ‘n mens die geleentheid gekry om die beste kante van…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon