Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Intieme afwesige

4 November 20094 November 2009 By Marlise Joubert

Intieme afwesige. Deur Cas Vos. 2009. Protea Boekhuis. 106 pp. ISBN 978-1-86919-294-5. Sedert sy digterlike debuut in 1999 het die Pretoriaanse teoloog Cas Vos ‘n oeuvre met ‘n stygende kwaliteitskurwe opgebou. In Die afdruk van ons hande van twee jaar gelede – sy vierde bundel – is ‘n hoogtepunt van afgewerktheid deur hom bereik.          …

Read More

woud van nege en negentig vlerke

1 October 20092 October 2009 By Marlise Joubert

woud van nege en negentig vlerke. Deur Carina Stander. Tafelberg. R 140.   Hierdie tweede digbundel van Carina Stander is duidelik ’n woordkind uit dieselfde gesin as haar debuut, die vloedbos sal weer vlieg, van 3 jaar gelede. Die “woud” van die titel eggo die “vloedbos” van die debuut, net soos “vlerke” die “vlieg”-gegewe van…

Read More

oorblyfsel / voice over

25 September 20092 October 2009 By Marlise Joubert

oorblyfsel / voice over. Breyten Breytenbach. Kaapstad: Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-5071-2. Prys: R150.         Breytenbach het al meer as een keer gedreig om op te hou skryf in die “dooie taal” Afrikaans. Derhalwe is dit telkens ’n dubbele vreugde om ’n nuwe bundel van hom te lese te kry. So ook…

Read More

Bloot mens

15 September 200926 December 2009 By Marlise Joubert

Bloot mens. Jelleke Wierenga. Pretoria: Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-311-9. Prys: R130.     Met Bloot mens is Jelleke Wierenga, as ek reg getel het, al die sesde van die sestien digdebutante in nuwe stemme 2 (2001) wat met ’n eie solobundel vorendag kom. Dis ’n gekwelde mens, geneig tot die uiterstes van lewensdrif en depressiwiteit,…

Read More

Die lenige liefde

9 August 200915 September 2009 By Marlise Joubert

Die lenige liefde. Herman de Coninck. (Gedigte uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo). Pretoria: Protea Boekhuis. 132 pp. ISBN: 978-1-86919-302-7.   Aandag vir poësievertaling in Afrikaans is in die afgelope jare deur ‘n paar gebeurtenisse geprikkel. Eerstens het ‘n aantal bundels en bloemlesings met sulke vertalings verskyn. Daar was Afrikaanse omsettings van werk uit die…

Read More

Lang reis na Ithaka

9 August 200926 December 2009 By Marlise Joubert

Lang reis na Ithaka.  Dolf van Niekerk. Pretoria: Protea Boekhuis. Prys R100.00   Lang ries na Ithaka Dolf van Niekerk se prosa- en radiowerk het hom talle toekennings besorg. Sy bydrae op die terrein van die digkuns het in 2006, met die verskyning van Nag op ‘n kaal plein, ook weer onder die aandag gekom….

Read More

Die algebra van nood

9 August 200926 December 2009 By Marlise Joubert

Die algebra van nood     Johann de Lange Human & Rousseau (R140)   Met sy bundeltitelkeuse lui De Lange al die dringende toon van Die algebra van nood in. Dis naamlik veral die noodwendigheid van verlies, gefnuiktheid en verganklikheid, en die angste en verdriete wat dáárdeur gewek word, wat tot uitdrukking kom. Die tematiese…

Read More

Die panorama in my truspieël

9 August 200926 December 2009 By Marlise Joubert

Die panorama in my truspieël. Daniel Hugo. Protea Boekhuis. Prys R130,00.   Sewe jaar het verloop sedert die verskyning van Hugo se vorige digbundel, Die twaalfde letter. Soos ‘n mens nou al verwag aangaande hierdie vernuftige digter, is die titel van hierdie dertiende bundel van hom meerduidig. Dit laat, soos die fasette van ‘n geslypte kristal,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon