Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

oewerbestaan

25 July 2010 By Marlise Joubert

oewerbestaan. Melt Myburgh. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-369-0. Prys: R140. 76 bladsye.   Dis al amper ‘n dekade sedert ek van Melt Myburgh as digter te wete gekom het, naamlik deur ‘n bydrae van agt gedigte tot Nuwe stemme 2 (2001). Intussen het dié oud-onderwyser (aan ‘n Engelse privaatskool in Grahamstad) bekendheid verwerf as redakteur van…

Read More

Vlerke vir my houteend

26 June 2010 By Marlise Joubert

Vlerke vir my houteend. Deur Kobus Lombard. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-354-6. R130.   Kobus Lombard se Geknipte naelstring uit 2001 was na my wete die heel eerste digdebuut wat deur Protea Boekhuis uitgegee is. Dit was in ‘n tyd toe uitgewers nie maklik sulke finansiële ‘waagstukke’ sou aangaan nie. Vier jaar later kon Tussen wysvinger…

Read More

Notas uit die empire

8 June 20108 June 2010 By Marlise Joubert

Notas uit die empire. Deur Hans Pienaar. Alto Media, mwhanspi@mweb.co.za. ISBN 978-06-620-4509-0.   Hans Pienaar, joernalis wat vanweë sy beroep dikwels buitelands reis, is ietwat van ‘n geleentheidsbesoeker aan die Afrikaanse poësiewêreld. Meer bekend vir sy drama- en fotografiekunsbydraes by kunstefeeste (waarvoor hy al vir pryse in aanmerking gekom het), of vir sy nie-fiksie-skryfwerk (in…

Read More

Die skyn van tuiskoms

25 May 201025 May 2010 By Versindaba

Die skyn van tuiskoms. ‘n Keur uit die gedigte van Lina Spies. Saamgestel deur Johann de Lange. Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-5144-3. Prys: R160. By die oorhandiging, in 1973, van die Ingrid Jonker-prys aan Lina Spies vir haar 1971-debuut Digby Vergenoeg (sy het ook die Eugène Marais-prys daarvoor ontvang), het Uys Krige ‘n standpunt oor…

Read More

apostroof

23 April 2010 By Marlise Joubert

apostroof.  Fanie Olivier. Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-5168-9. R130.   Fanie Olivier is een van ‘n hele handvol Afrikaanse digters wat, na lang digterlike swyes, in die afgelope jare aangenaam verras het met nuwe werke. [A]postroof, Olivier se sesde eie bundel (hy het ook enkele tematiese en geleentheidsbloemlesings en ‘n literêre dagboek saamgestel), volg 22…

Read More

Nuwe Stemme 4

16 April 201016 April 2010 By Marlise Joubert

Nuwe stemme 4. Saamgestel deur Danie Marais & Ronel de Goede. Tafelberg. ISBN 978-0-624-04873-2. R150.   Sedert die publikasie van Nuwe stemme 1 in 1997 het daar ongeveer elke vierde jaar daarna nog ’n Nuwe stemme-opvolg by Tafelberg verskyn, sodat ons nou by nommer 4 staan. Laasgenoemde is op vanjaar se Woordfees te Stellenbosch bekendgestel,…

Read More

wat die water onthou

9 April 201011 April 2010 By Marlise Joubert

wat die water onthou. Louis Esterhuizen. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-353-9.   Louis Esterhuizen kry dit reg om, ongeveer al om die drie jaar, met bundel na bundel ’n oeuvre op te bou wat ’n steeds sterker indruk maak. So ook dié keer. [W]at die water onthou is sy agtste. Dit vind op meer as een…

Read More

Resensie: oogensiklopedie (Gilbert Gibson)

13 January 201014 January 2020 By Versindaba

oogensiklopedie. Deur Gilbert Gibson. Tafelberg. ISBN 978-0-624-04831-2.   Gilbert Gibson het met boomplaats (2005), waarvoor hy die Protea-poësieprys ontvang het, en Kaplyn (2007) ‘n reputasie as digter van die minder toeganklike, van die begripsuitdagende, sogenaamd “hermetiese” of “geslote” soort vers opgebou. Met oogensiklopedie, wat laat verlede jaar verskyn het, versterk hy dié reputasie op oortuigende…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon