Gedigte lei tot ‘n wêreld sonder slot : Ingeboek – Karen Kuhn (2012), Kaapstad: Griffel Resensent: Heilna du Plooy Noordwes-Universiteit Potchefstroom Ingeboek is Karen Kuhn se debuutbundel. Op die buiteblad van die bundel verskyn daar op die voorkant ‘n vorm wat gedeeltelik ingevul is. Die skrywer se naam staan in gewone handskrif geskryf en by…
Category: Resensies
Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.
Resensie: Stigmata (Tom Gouws)
Om al skrywende te bloei Stigmata, Tom Gouws. Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-5631-8. Prys: R150. 83 bladsye. Sagteband. Resensent: Zandra Bezuidenhout Kort ná Tom Gouws se bekroonde bundel Ligloop (2010) verskyn Stigmata (2012). Oppervlakkig gesproke lyk dit of die beklemtoning van die lig nou plekmaak vir ‘n visie op die donker; asof die bundel die…
Resensie: Soom (Hennie van Coller)
‘n Bundel van gemoedelik-lokale realisme : Soom, Hennie van Coller, Griffel, 2012 Resensent: Tom Gouws Ons weet die meeste letterkundiges is closet-digters, maar dit bly altyd ʼn groot verrassing as ʼn deurwinterde letterkundige eers laat in sy loopbaan debuteer. T.T. Cloete se toetrede as digter tot die produksiesy van die literêre sisteem het almal laat…
Resensie: Amper elders (Louis Esterhuizen)
ʼn Toegewyde aanslag op vergetelheid Amper Elders, Louis Esterhuizen. 2012, Protea Boekhuis, ISBN 978 1 86919 690 5, 94 bladsye. Resensent: Joan Hambidge Amper Elders is Louis Esterhuizen se negende bundel en Wat die water onthou (2010) is bekroon met die Protea-prys vir poësie. Amper Elders dra die sub-titel: ʼn reisjoernaal. Reis is ʼn…
Resensie: Lot se vrou (Joan Hambidge)
Magistraal in sy simfoniese kompleksiteit: Lot se vrou deur Joan Hambidge ([Human & Rousseau, 2012. Sagteband; 96p; ISBN-13: 978-0-7981-5687-5; E- ISBN: 978-0-7981-5688-2; Prys: R150.) Resensent: Marlies Taljard Hoe lyk die vingerafdruk en DNS van die woekeraar met “die stil avontuur”, die “glansende kiemsel”, die “woord en wonder”? Daardie een wat ‘n vilanelle, rondeel of…
Resensie: Pirouette (Aniel Botha)
Min sprake van poësie as ʼn dans met woorde: Pirouette, Aniel Botha. ISBN: 9780795800320; Sagteband, 64pp; prys (insl. BTW): R 150.00; Queillerie, 2012 Resensent: Tom Gouws In die laat sewentiger-, vroeg tagtigerjare het daar geredelik nuwe Afrikaanse digbundels verskyn, maar die meeste tekste het jou gelaat met ʼn gevoel van déjà vu. Daar was min…
Resensie: In plaas van die stilte (Miriam Van hee)
In plaas van die stilte. ‘n Keuse uit die gedigte van Miriam Van hee. Uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo. Protea Boekhuis. ISBN: 978-1-86919-543-4. Prys: R140. 125 bladsye. Sagteband. Resensent: Zandra Bezuidenhout So het ek jou nog nooit gesien nie met die hawe agter jou die meeue om jou kop (59) * dink…
Resensie: In die niks al om (René Bohnen)
In die begin was die woord ‘n naam wat uit sy nate bars: in die niks al om – René Bohnen Resensent: Marlies Taljard René Bohnen se bundel in die niks al om kan maklik na die eerste lees te lig bevind word. Dit is ‘n bundel waarin die alledaagse en die metafisiese saam…
