Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Marlies Taljard. Die Goue Ratio: Estetika van die boek

11 November 202211 November 2022 By Versindaba

  Vyonich manuskrip   Stel jou voor jy lees ʼn teks waarvan die lettertipe, die lettergrootte, die spasiëring en inkeping gedurig verander … soos baie van die studentewerkstukke wat dosente dié tyd van die jaar deurworstel. Jy weet nie wat om op die volgende bladsy te verwag nie, jou oog spring gedurig rond en gevolglik…

Read More

Nini Bennett. Die muse Yanni Euterpe in die poësie van De Waal Venter

10 December 202110 December 2021 By Versindaba

    Die digter De Waal Venter maak melding van sy persoonlike muse, Yanni Euterpe in sy jongste bundel, Vrugbeginsel (Naledi, 2021). In die Griekse mitologie beliggaam die muses die godinne wat as inspirasiebron vir die skeppingsprosesse in die kunste en wetenskappe gedien het. Zeus en Mnemosune, die godin van geheue, het nege dogters gehad. Kalliope…

Read More

Nini Bennett. Facebook-resensies en ander vreemde verskynsels

24 November 20219 January 2023 By Versindaba

In 2010 het Facebook-digbladsye opgeskiet soos pawn shops ná inflasie. Of – soos tuindienste in Pretoria nadat pakkette uitgedeel is aan staatsdienswerkers. Die verskynsel het bly toeneem en daar is na raming 5000 Facebook-digters werksaam op die sosiale media. Hierdie informele kuberdigsektor is al so lank met ons dat dit deur generasies beweeg: ’n handjievol…

Read More

Nini Bennett. Covid-dagboek, 27 Mei 2020

19 October 202120 October 2021 By Versindaba

    Aanlyngodsdiens raak nou absurd. Ek lees iewers dat jy virtueel kan bieg – jy moet net jou kredietkaart swipe vir die aflaatboete. Wat my laat wonder: Kan jy op die B/boek sondig? Kan mens krediet aangaan met sonde, soos met skuld? (Ek sal wentelkrediet verkies.) Kan hardnekkige sondes gedelg word met ’n debietorder?…

Read More

Daniel Hugo. Boerneef en die Nederlandse digkuns

27 September 202127 September 2021 By Versindaba

    Die lees van gedigte lei dikwels tot die skryf van gedigte. Dit is ’n verskynsel wat by feitlik alle versemakers voorkom. Ook by die “spontane volksdigter” Boerneef. Izak Wilhelmus van der Merwe (1897-1967) is op Ceres gebore en was vanaf 1922 tot 1961 ’n lektor en medeprofessor in Nederlands en Afrikaans aan die…

Read More

Nini Bennett. Raaf

2 September 2021 By Versindaba

        1 Boodskappers van onheil Kraaie dra swaar aan hulle kulturele en mitologiese bagasie. Alhoewel hulle – figuurlik gesproke – van die kleurrykste voëls op aarde is, speel bygeloof en vrees steeds ’n rol in mense se persepsie van kraaie. ’n Film soos Hitchcock se The birds (1963) spook nog dekades later…

Read More

Alwyn Roux. Leesverslag: Spraakterapie/Speech therapy (2021), ʼn selfpublikasie

16 August 202116 August 2021 By Alwyn Roux

      Spraakterapie/Speech therapy deur Hanta Henning, Poetree Publications, 2021. Ek deins altyd terug wanneer dit kom by digbundels wat self gepubliseer is. Mens wonder waarom die digter besluit het om nie by ʼn uitgewer aan te klop nie. Vir die doeleindes van ‘n kreatiewe skryfkunswerkswinkel by Unisa het ek onlangs die digteres Nkateko…

Read More

Marlies Taljard. “Land van genade en verdriet”

30 July 20212 August 2021 By Versindaba

    Anselm Kiefer. Die Orden der Nacht   7. diepste hart der harte hart wat net kan bars uit hierdie swart aarde onverskrokke met tande ferm in die slagaar van die enigste waarheid wat altyd opstaan en in dié land is goddank altyd dié wat opstaan opstaan en opstaan teen die ander in teen…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon