Met die uitbraak van Covid-19 het ons geleer om gesigsmaskers te dra; ons is, in ’n sekere sin incognito en gesigte wys weinig, of geen mimiek. Soms sukkel ons om mekaar te herken en moet ons soos mense wat aan gesigsblindheid ly, staatmaak op eksterne leidrade soos liggaamsbou, klerasie, haarstyle, ensovoort. Dit…
Category: Blogs
Alwyn Roux. Samespraak, Schaffer en Stilet
Samespraak is ’n nuwe samewerkingsprojek wat die vergelykende (transnasionale) bestudering van Afrikaanse en Nederlandstalige literatuur op die hart dra. Die saadjie vir Samespraak is in Junie 2020 geplant toe ek op die webblad Versindaba ‘n pleidooi gelewer het vir die skep van ’n aanlyn forum spesifiek gerig op die vergelykende bestudering van Afrikaanse en Nederlandse…
Alwyn Roux. ‘n Geskiedenis van literatuurwetenskap in Afrikaans
Bestaan daar ‘n geskiedenis van literatuurwetenskap in Afrikaans? Tans is ek besig met die opstel van ‘n kurrikulum vir ‘n voorgraadse kursus in literatuurwetenskap in Afrikaans. As deel van die taak, lees ek die eerste hoofstuk van Terry Eagleton se Literary Theory: An Introduction (1996 [1983]), getiteld “The Rise of English”, sowel as die…
Alwyn Roux. Sitkamer: Maak jouself (on)gemaklik
Die eerste episode van die podsending Sitkamer het pas verskyn. Mercy Kannemeyer neem die leiding in die gesprek tussen boekliefhebbers oor die betekenisassosiasies van ‘n sitkamer. Die gespreksgenote is Earl Basson, Bibi Burger, Janien Linde, Alwyn Roux en Remona Voges-Van Huyssteen. Daarnaas gesels Alwyn Roux met Yves T’Sjoen oor die Gentse Sentrum vir Afrikaans en…
Nini Bennett. Presidente en hulle poësie
Die jongste wêreldnuus aan die poësiefront is die 22-jarige Amanda Gorman se voordrag van haar gedig, “The hill we climb”, tydens die presidensiële inhuldiging van Joe Biden, die 46 ste president van die VSA op 20 Januarie 2021. Gorman het in haar hoedanigheid as poet laureate opgetree. Dié begaafde jong digter, ’n inwoner…
Alwyn Roux. Sitkamer: ‘n podsending oor Afrikaanse letterkunde
Sitkamer is ‘n spiksplinternuwe podsending vir enigeen wat belangstel in gesprekke oor Afrikaanse letterkunde. Met ‘n uitgesoekte geselskap neem Mercy Kannemeyer die leiding in gesprekke tussen boekliefhebbers. Gereelde stemme wat maandeliks in die Sitkamer gehoor gaan word, is behalwe vir Mercy, dié van Earl Basson, Janien Linde, Bibi Burger, Remona Voges-Van Huyssteen en Alwyn Roux….
Alwyn Roux. Bekendmaking van die Samespraakprogram vir 2021
Dit is vir my ‘n wonderlike voorreg om aan te kondig dat Samespraak: Studiegroep vir Afrikaans en Nederlands volgende week op 24 Februarie van stapel gestuur word. Samespraak is ‘n aanlyn studiegroep vir die bestudering van Afrikaanse en Nederlandstalige letterkunde (besoek hier ons webblad vir meer inligting oor ons studiegroep). Vir die eertse jaar van…
Nini Bennet. Tussengrond
Na ‘n idee van Kafka ’n Man het elke dag gaan stap. Dieselfde roete. Sedert die inperking het die man begin stap en gemerk hoe die voorstedelike huise verander: méér duiwelsvurk wat spits na bo. Die oop senuwees van elektriese omheinings. For sale-borde is ingekap en weer verwyder. Herhaal. Die waghonde se baarde het wit…
