Chr. J. van Geel – Het Zinrijk (1971) De net antiquarisch aangeschafte bundel viel open op pagina 100, bij het gedicht ‘Zoon, bij de dood van zijn moeder’. Het is me, daarvoor en daarna, nooit gebeurd dat ik na een gedicht spontaan in huilen uitbarstte. Natte ogen van ontroering, jawel, maar nooit…
Category: Blogs
Ope Brief: ‘n Professionele liggaam vir literatore?
Selfs vir iemand soos ek wat sosiale media so ver as moontlik vermy, het dit die afgelope tyd duidelik geword dat daar weer eens – soos so dikwels vantevore – vuriglik gedebatteer word oor wie mag resenseer en wie nie. Eintlik ʼn futiele speletjie, want die afgelope dekades het dié debat al tot vervelens…
Marlies Taljard. Die lewe as literêr-teoretiese probleem
Die lewe as literêr-teoretiese probleem: ‘n Kort bespreking van Joan Hambidge se “Stasies” Marlies Taljard Joan Hambidge se “Stasies” is die derde deel van ʼn drieluik waarvan “Die Judaskus” in 1998 by Kagiso/Perskor verskyn het en “Kladboek” in 2008 by Protea Boekhuis. “Stasies” verskyn in 2023 eweneens by Protea Boekhuis. Agtergrond…
Edwin Fagel. Mooi (9)
Deborah de Robertis – Miroir de l’origine (2014) Op Hemelvaartsdag 2014 ontblootte de Luxemburgse kunstenares Deborah de Robertis bij het schilderij l’Origine du Monde van Gustave Courbet haar geslacht. De actie was onderdeel van de performance Miroir de l’origine, die de bedoeling had een aantal statements te maken: over kunst, over de…
Joan Hambidge. Gedigte en briewe
I Briewe tussen mense is in die eerste instansie private kommunikasie. Hierom dan hewige reaksie wanneer dit gebundel word sonder toestemming. Dikwels gaan kontekste verlore. Briewe het bestaan voor e-posse. Briewe verseël en gepos. By die rooi posbus op die hoek van die straat. ‘n Antwoord terug na jou private adres (of posbus). Briewe…
Joan Hambidge. Die digter as argivaris
I Met endnote, voetnote, erkennings of opdragte kan ‘n digter vir die speurende leser verskeie sleutels gee om die leesproses op ‘n ander baan te plaas. Verklap die digter fabrieksgeheime of wil die digter dalk die leesproses beheer? Is dit dalk “over sharing” of verraai dit iets van die metamodernisme waar tekste van verskillende…
Edwin Fagel. Mooi (8)
Barbara Corday en Barbara Avedon – Cagney & Lacey (1981-1988) Toen in 1981 de pilot van de politieserie Cagney & Lacey werd uitgezonden, was het nog niet veel méér dan een idee. In het genre was het gebruikelijk dat een mannelijke detective, of een mannelijk duo, de hoofdrol speelde. Het (door de tweede…
Nini Bennett. Die goue era van analoogmetaforiek.
Ode aan ’n tikmasjien Jy was my troue maat deur dertien dun boekies, en toe raak jy verouderd, geen tiklinte meer. Ek het die stad platgeloop. Jou toe maar weggesmyt, trane wegpinkend, in ons woonstelblok se woonstelblokomringde agterplasie. Daar was geen roudiens, net ’n gekoer, sag, bo in ’n belombra (later…
