Lynthia Julius is gebore op Springbok, het grootgeword in Kimberley en woon tans in Bloemfontein. Sy beskik oor ’n honneursgraad in filosofie en ‘n MA in Kreatiewe Skryfkunde aan die Universiteit van die Vrystaat. In 2018 is sy bekroon as die wenner in die Afrikaans-taalkategorie in die AVBOB-digkunskompetisie. Uit die Kroes is haar debuutbundel. [Nota…
Category: Uncategorized
Hoofsaaklik aankondigings van nuwe bundels
Digtersprofiel: Marlise Joubert
Marlise Joubert is op Elim naby Levubu in Limpopo in 1945 gebore. Sy voltooi haar skoolloopbaan later op Warmbad (nou Bela Bela) in die Waterberge en verwerf ’n B.A. (Bibl.)- en Honneursgraad in Filosofie aan die Universiteit van Pretoria. Sy word bibliotekaresse by verskeie instansies, onder andere by die Universiteit van Witwatersrand. Sy werk ook as…
AVBOB Persverklaring
THE LIGHTEST TOUCH We gather enormous quantities of information in the course of a lifetime. When we write poetry, however, we often fail to draw on this specialised information, limiting ourselves to the world of emotions and personal recollections. Keith Gottschalk is a poet and retired academic with a boundless passion for astronomy….
Digtersprofiel: Ingrid Jonker
Daar sal ʼn tyd kom wanneer ons land die herinnering aan ál sy mense sal respekteer: die seuns, die dogters, die moeders, die vaders, die jeugdiges en kinders wat – deur durf en daad – vir ons die reg gegee het om met trots daarop aanspraak te kan maak dat ons Suid-Afrikaners is; dat ons…
AVBOB Persverklaring
COMMUNITY While the festive season is a time of celebration and family reunions for many of us; for others, it emphasises their sense of loneliness and isolation. As South Africans prepare for these holiday festivities, the AVBOB Poetry Project celebrates the work of Saaleha Idrees Bamjee, award-winning poet and photographer. Bamjee’s poems do not shy…
Digtersprofiel: Veronique Jephtas
Veronique Jephtas is ‘n skrywer, aktivis, digter, protespoësiekunstenaar, regisseur en aktrise van die Paarl. Sy het haar honneursgraad in Drama en Teaterstudies in 2019 by Universiteit Stellenbosch voltooi, waar sy in kreatiewe skryf spesialiseer het. Veronique was in 2018 by Teksmark met Hoe change hulle o.l.v Lee-Ann van Rooi en in 2019 met My Kroon Se Krank, o.l.v…
Digtersprofiel: Louis Jansen van Vuuren
Louis Jansen van Vuuren is in 1949 in Middelburg, in die ou Transvaal (Mpumalanga) gebore. Van vroeg reeds het hy sy belangstelling in skilderkuns laat geld en so skryf hy hom reeds in standerd sewe in by Hoërskool Middelburg se kunsklas. Hy hou sy eerste solo uitstalling op die ouderdom van 17. Na skool het hy…
Nuwe publikasie: “scent of places” (JuliJana Rossouw)
Culemborgsingel 51, Stellenberg, Bellville 7530 Tel. 083 308 6305 marlene.turksvypublikasies@gmail.com ; www.turksvypublikasies.co.za TITEL: scent of places SKRYWER: JuliJana Roussouw GENRE: Poetry VERSKYNINGSDATUM: 2025 ISBN: 978-1-83492-088-7 FORMAAT: 210 x 145 mm AANTAL BLADSYE: 164 PRYS: R280.00 (VAT incl) ABOUT THE BOOK In scent of places, the poet describes…
