Kan iemand help? Wie het hierdie kunswerk geskep?
Category: Uncategorized
Hoofsaaklik aankondigings van nuwe bundels
AVBOB Persverklaring: JDL-prys vir poësie
PRESS RELEASE 2026 JDL Award for Poetry: AVBOB invites publishers to enter their poets’ collections AVBOB has officially opened entries for the second year of The JdL Award for Poetry. The award – named to honour the legacy of Johann de Lange, the late poet, translator, and editor-in-chief of The AVBOB Poetry…
Oproep voor referaten: Inter-Breyten – Breytenbach in context
Op 26-27 november 2026 heeft aan de Universiteit Gent het tweedaags online/offline congres “Inter-Breyten – Breytenbach in context” plaats. Het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika organiseert de conferentie (www.afrikaans.ugent.be). De indiendatum voor voorstellen is 15 april 2026. Hiervoor kan het mailadres inter.breyten@gmail.com worden gebruikt. Oproep voor referaten: Inter-Breyten…
Samespraak: Aankondiging
Neem asseblief kennis van die volgende seminare wat gedurende Februarie tot Mei 2026 op Samespraak gaan plaasvind. Deelnemers is Simone Atangana Bekono en Veronique Jephtas. Verlede jaar was Lynthia Julius en Jolyn Phillips skrywers in residensie op uitnodiging van Samespraak. Voorheen het ons ook al Alfred Schaffer en Nachoem M. Wijnberg as gaste gehad. https://www.samespraak.com/opkomende-seminare…
Nieuwsbrief Fietsvarianten
NIEUWSBRIEF FIETSVARIANTEN Toegevoegd: In ‘t Afrikaans
Digtersprofiel: Martina Klopper
Martina Klopper is in 1976 gebore en het grootgeword op Reitz in die Vrystaat. Sy matrikuleer aan die Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy het haar B.Mus-graad in 1999 behaal by die Universiteit van Pretoria. Sy voltooi in 2008 ‘n M.A.-graad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad. Haar debuutbundel, “Nadoodse ondersoek” (2010), ontstaan hoofsaaklik uit die gedigte…
Digtersprofiel: Annie Klopper
Annie Klopper is ’n skrywer, digter, taalpraktisyn en nagraadse navorsingsgenoot verbonde aan die Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Wes-Kaapland. Annie behaal ’n B.A. in Geesteswetenskappe asook ’n Honneurs en ’n M.A. in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Stellenbosch. Die titel van haar MA-verhandeling is “Die opkoms van Afrikaanse rock en die literêre…
AVBOB Persverklaring (Valentynsdag)
Larry Schwartz LOVE AND GRATITUDE Love and grief tend to leave human beings speechless. Under their spell, we still turn to poetry for words of ecstasy or consolation. As we prepare to celebrate Valentine’s Day on 14 February, the AVBOB Poetry Project celebrates the stirring, tender love poems of Larry Schwartz, a poet and…
