MANIFES VAN DIE AFRIKAANS 100-VELDTOG Op 8 Mei 2025 vier Afrikaans haar honderdjarige bestaan as amptelike taal. ‘n Wye en verteenwoordigende groep Afrikaanse organisasies, onder leiding van die Afrikaanse Taalraad (ATR) en Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), wil graag ‘n veldtog van stapel stuur om dit te vier. Daar sal…