Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Amanda Lourens resensies

Resensie: Stof en ster (Pieter Fourie)

5 June 20193 June 2019 By Versindaba

Stof en ster, deur Pieter Fourie. Naledi, 2019; 978-1-928426-70-7 Resensent: Amanda Lourens ʼn Mens begin al byna té gewoond raak aan uitstekende poësie deur Pieter Fourie, sowel as aan artistiek keurig versorgde digbundels uit Naledi se stal. Stof en ster, die derde bundel uit Fourie se pen nadat Afrikaans se voorste dramaturg se digterlike wal…

Read More

Resensie: die bome reusagtig soos ons was (Hilda Smits)

31 March 20163 April 2016 By Versindaba

die bome reusagtig soos ons was deur Hilda Smits. (Protea, 2016, ISBN: 978-1-4853-0640-5, Formaat: Sagteband, 52p.) Resensent: Dr Amanda Lourens Die ses gedigte van Hilda Smits wat in 2013 in Nuwe Stemme 5 verskyn het, het alreeds beïndruk en blyke gegee van hierdie digter se unieke stem. Haar debuut met sy ietwat raaiselagtige, maar lieflik…

Read More

Resensie: skryn (Emma Bekker)

22 October 201524 October 2015 By Versindaba

skryn deur Emma Bekker. (Protea Boekhuis, 2015, ISBN: 978-1-4853-0477-7, Formaat: Sagteband, 96p.) Resensent: Dr Amanda Lourens Die woord “skryn” is waarskynlik meer bekend in die afgeleide vorm “skrynend” of “skrynerig”, met die betekenis van pynlik of brandend, volgens die HAT. Die werkwoord “skryn” het veral die figuurlike betekenis van “ ’n [b]randende pyn gee of…

Read More

Resensie: Reisiger te perd (Piet van Rooyen)

23 April 20145 May 2014 By Versindaba

Resensent: Dr Amanda Lourens Reisiger te perd: 100 gedigte oor perde deur Piet van Rooyen. (Pretoria Boekhuis, 2013, ISBN: 978-1-4853-0025-0, Formaat: Sagteband, 120p.) Piet van Rooyen, wat veral ook as romansier bekend is, debuteer in 1973 met Draak op die erf, waarna Rondom ’n boorvuur (1983), Goedsmoeds (2002) en Kwansuis (2008) volg, telkens met redelike…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon