Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: bernard odendaal resensies

Tydelose gety

12 December 201012 December 2010 By Marlise Joubert

Tydelose gety. Gedigte deur Lina Spies. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-383-6. Prys: R120. 64 bladsye. Sagteband.   Vroeër vanjaar het ‘n keur uit Lina Spies se poësie, deur Johann de Lange onder die titel Die skyn van tuiskoms byeengebring, by Human & Rousseau verskyn. Daardeur het ‘n mens die geleentheid gekry om die beste kante van…

Read More

Versindaba 2010

28 October 201016 July 2012 By Marlise Joubert

Versindaba 2010. Bloemlesing saamgestel deur US Woordfees. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-291-4. Prys: R140. 78 bladsye. Sagteband. “‘n Mens kan tans sonder enige vrees vir teëspraak sê dat dit besonder goed gaan met die Afrikaanse digkuns.” Dít is die bevinding van Louis Esterhuizen in sy “Inleiding” tot Versindaba 2010. Daarin skets hy eers die heropbloei in…

Read More

Nadoodse ondersoek

11 October 201014 December 2012 By Marlise Joubert

Nadoodse ondersoek. Martina Klopper. Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-5224-2. Prys: R145,00. 64 bladsye. Sagteband. Dit is telkens boeiend en uitdagend om ‘n nuwe digterskap in die gestalte van ‘n debuutbundel teë te kom; des te meer as dit, byvoorbeeld op psigologiese en  poësiebeskoulike vlak, om ‘n verwikkelde werk soos Martina Klopper se Nadoodse ondersoek gaan….

Read More

oewerbestaan

25 July 2010 By Marlise Joubert

oewerbestaan. Melt Myburgh. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-369-0. Prys: R140. 76 bladsye.   Dis al amper ‘n dekade sedert ek van Melt Myburgh as digter te wete gekom het, naamlik deur ‘n bydrae van agt gedigte tot Nuwe stemme 2 (2001). Intussen het dié oud-onderwyser (aan ‘n Engelse privaatskool in Grahamstad) bekendheid verwerf as redakteur van…

Read More

Notas uit die empire

8 June 20108 June 2010 By Marlise Joubert

Notas uit die empire. Deur Hans Pienaar. Alto Media, mwhanspi@mweb.co.za. ISBN 978-06-620-4509-0.   Hans Pienaar, joernalis wat vanweë sy beroep dikwels buitelands reis, is ietwat van ‘n geleentheidsbesoeker aan die Afrikaanse poësiewêreld. Meer bekend vir sy drama- en fotografiekunsbydraes by kunstefeeste (waarvoor hy al vir pryse in aanmerking gekom het), of vir sy nie-fiksie-skryfwerk (in…

Read More

apostroof

23 April 2010 By Marlise Joubert

apostroof.  Fanie Olivier. Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-5168-9. R130.   Fanie Olivier is een van ‘n hele handvol Afrikaanse digters wat, na lang digterlike swyes, in die afgelope jare aangenaam verras het met nuwe werke. [A]postroof, Olivier se sesde eie bundel (hy het ook enkele tematiese en geleentheidsbloemlesings en ‘n literêre dagboek saamgestel), volg 22…

Read More

Nuwe Stemme 4

16 April 201016 April 2010 By Marlise Joubert

Nuwe stemme 4. Saamgestel deur Danie Marais & Ronel de Goede. Tafelberg. ISBN 978-0-624-04873-2. R150.   Sedert die publikasie van Nuwe stemme 1 in 1997 het daar ongeveer elke vierde jaar daarna nog ’n Nuwe stemme-opvolg by Tafelberg verskyn, sodat ons nou by nommer 4 staan. Laasgenoemde is op vanjaar se Woordfees te Stellenbosch bekendgestel,…

Read More

Resensie: oogensiklopedie (Gilbert Gibson)

13 January 201014 January 2020 By Versindaba

oogensiklopedie. Deur Gilbert Gibson. Tafelberg. ISBN 978-0-624-04831-2.   Gilbert Gibson het met boomplaats (2005), waarvoor hy die Protea-poësieprys ontvang het, en Kaplyn (2007) ‘n reputasie as digter van die minder toeganklike, van die begripsuitdagende, sogenaamd “hermetiese” of “geslote” soort vers opgebou. Met oogensiklopedie, wat laat verlede jaar verskyn het, versterk hy dié reputasie op oortuigende…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon