en ruimtes word geopen met behulp van die wind Net ʼn oomblik. Nooit meer as ʼn oomblik nie. Miskien kan ons nie meer as ʼn oomblik op ʼn slag verduur nie. Ek onthou. Ek sal probeer verder gaan. Hierdie vreeslike ruimte om ons skep die stilte waaraan ek jou, soms, mag erken en…