Resensie: Briewe van heldinne: Ovidius se Heroïdes vert. deur W.J. Henderson. Naledi, 2025. Resensent: Marlies Taljard Onlangs verskyn W.J. Henderson se Briewe van heldinne: Ovidius se Heroïdes by Naledi. Henderson is, volgens die flapteks, ’n voormalige dosent in Griekse en Latynse Studies aan die Universiteit van Johannesburg. Verskeie vertalings uit Latyn het…
