Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (54) Charles Bukowski. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Hendrik J. Botha. Om ‘n glimlag te onthou ons het goudvisse gehad wat in die rondte swem in ‘n bak op die tafel naby die venster met swaar gordyne. my ma, altyd met ‘n glimlag, het van…