Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
23 December 20204 February 2021

Charles Bukowski. Vertaling in Afrikaans

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (54)

 

Charles Bukowski. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Hendrik J. Botha.

 

Om ‘n glimlag te onthou

 

ons het goudvisse gehad wat in die rondte swem

in ‘n bak op die tafel naby die venster met swaar gordyne.

my ma, altyd met ‘n glimlag, het van ons verwag

om gelukkig te wees: “wees gelukkig, Henry!’

en sy was reg: dis beter om gelukkig te wees, as jy kan.

my pa sou haar en my slaan, male sonder tal

terwyl hy worstel met die vuur wat hom van binne brand.

 

my ma, arme vis,

wou net gelukkig wees:

“glimlag, Henry, waarom glimlag jy nooit?”

 

en sy sou glimlag om my te wys hoe,

en dit was die hartseerste glimlag ooit.

 

een dag was al vyf die goudvisse dood.

hulle het op die water gedryf,

oë nog oop.

toe my pa tuiskom het hy hulle vir die kat gevoer,

sommer daar op die kombuisvloer, terwyl ons toekyk hoe my ma

glimlag.

 

***

 

A Smile To Remember

Charles Bukowski

 

 we had goldfish and they circled around and around

in the bowl on the table near the heavy drapes

covering the picture window and

my mother, always smiling, wanting us all

to be happy, told me, ‘be happy Henry!’

and she was right: it’s better to be happy if you

can

but my father continued to beat her and me several times a week while

raging inside his 6–foot–two frame because he couldn’t

understand what was attacking him from within.

 

my mother, poor fish,

wanting to be happy, beaten two or three times a

week, telling me to be happy: ‘Henry, smile!

why don’t you ever smile?’

 

and then she would smile, to show me how, and it was the

saddest smile I ever saw

 

one day the goldfish died, all five of them,

they floated on the water, on their sides, their

eyes still open,

and when my father got home he threw them to the cat

there on the kitchen floor and we watched as my mother

smiled

 

 Bronverwysing:

Bukowski, Charles. 2007. The Pleasures of the Damned, Poems 1951–1993 (p15) New York: Harper Collins

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Charles Bukowski. Vertaling in Afrikaans
Hendrik J. Botha. Vertaling in Engels →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d