Dans van die ou man Wolke in wit klere laat die sonlig met ‘n glimlag verbygaan; dit moet die gras gaan ontmoet, die bome, sodat hulle daardie polsende groen van hulle aan my oë kan voorstel. Dag, jy is jonk, ek is ouer, maar ons deel, ons deel die vreugde dat ons hier…