Hierdie gedig is gebaseer op die laaste reël in Neruda se gedig “En ti la tierra” uit die bundel “Vandag is boordensvol”, Naledi. “…en ek buig na jou mond om die aarde te soen.” Rondom my Rondom my sien ek jou in die buiging van die see waar dit oorgee aan…