Lesing aan die UFS 15 Mei 2025 I Ons vier Afrikaans se 100ste bestaansjaar. “Het Afrikaans ‘n verjaarsdag?” vra Jannie Rossouw en Tom McLachlan in Die Burger van 27 Maart 2025. So argumenteer hulle: In Orania word dit op 14 Augustus gevier, om saam te val met die pioniers van die GRA. 8 Mei is…
