DICHTER AAN HUIS Den Haag, 1995 Die grys middag word uitgesluit: buite. Deur die venster sien ek die kastaiings wat begin verkleur: roeskleurig, helder. Kaal eikehoutplanke sny oor die vloer. Twee kerse brand teen die muur: nutteloos. In die hoek staan ’n kaktus. ’n Meeu vlieg. ’n Swart kat kom skuur op…