hearing like a bat … living in the time between times. – Linda Hogan klein speekvlerk draketuig mitiese dubbeldier ingevoude sambreel en valskermspringer nagpyl uit ’n boog wat klank soos sterre oes jy leef in die gange tussen die oop mond van die aarde en sonlig bewaarder van skemer oorgange …
Tag: Die aarde is ‘n eierblou ark Susan Smith
Onderhoud met Susan Smith (Die aarde is ‘n eierblou ark)
Susan Smith gesels oor haar nuwe digbundel die aarde is ‘n eierblou ark, met Gisela Ullyatt . Susan, hartlik geluk met die aarde is ’n eierblou ark. Die bundeltitel impliseer ’n metaforiese verhouding tussen aarde en ark. Die byvoeglike naamwoord dui op die kleur van hierdie aarde-ark. Hoe het jy op die titel besluit? Dankie, Gisela….
Nuwe publikasie: Die aarde is ’n eierblou ark (Susan Smith)
Die aarde is ’n eierblou ark Susan Smith In Susan Smith se eerste bundel, in die afwesigheid van sin, het reeds ’n hele aantal gedigte oor die omgewing verskyn. In dié nuwe bundel word die omgewingsgesprek voortgesit. Die gedigte handel egter nie oor bewaringsvraagstukke nie, maar oor die mens se verhouding tot die aarde en…