Die stilte opgeskort deur Heilna du Plooy (ISBN 978-1-4853-0130-1 [gedrukte boek]; ISBN 978-1-4853-0131-8 [e-boek]; R150.00; Sagteband, 128 pp; Protea Boekhuis, 2014) Resensent: Bernard Odendaal Die titel van hierdie derde digbundel deur Heilna du Plooy is gehaal uit die voorlaaste reël van die slotgedig daarin. Wat uit die opskorting van die swye volg, luidens die daaropvolgende…
Tag: Die stilte opgeskort Heilna du Plooy
Onderhoud met Heilna du Plooy (Die stilte opgeskort)
Joan Hambidge in gesprek met Heilna du Plooy oor haar derde digbundel Die stilte opgeskort Ons is die tyd, die wonde van die ewigheid. Heilna, geluk met jou boek. 1. Die openingsvers kan ‘n mens as ‘n ars poëtika lees. Watter invloed het jou werk as literator – ek dink hier aan jou…