Almal is dit eens, dit was ’n reusesukses! Ná afloop van die aanbieding van Digtersweek 2024, ’n nuwe inisiatief deur Amanda de Lange, lewensafrigter en mentor vir ontluikende skrywers, is almal wat daarby betrokke was dit eens dat dit ‘n reusesukses was. “Dit was ook veral lekker dat twee internasionale deelnemers, een vanuit…