wie het die eerste maal die woord psigose gesê neurose of stres of trauma of die eufemisme selfdood T.T. Cloete. “Lewensafrigters”, p. 17, Karnaval en Lent Ariel To write poetry: you have to be prepared to die. – THEODORE ROETHKE Die slim dogter van Smith College Phi Beta Kappa (later…
