Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (103) Gabeba Baderoon. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elmarie Viljoen-Massyn. Die blou van die nag voor ons weg is Seemeeue wit teen wit steengeboue en ʼn geskilderde plafon blou lug. Stilte teen skemer, dus hoor ons hul vlerke klap teen die onderkant van…
Tag: Elmarie Viljoen-Massyn vertaling
Saaleha Idrees Bamjee. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (80) Saaleha Idrees Bamjee. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elmarie Viljoen-Massyn Vlegsels Dogtertjies word in die steek gelaat deur ons wat geen opsies aan hulle bied nie. Dink aan die verspilling van ʼn vlegsel, getrek en geolie en ge-Love-in-Tokyo. God het aan…