(31) Kwatryn vir die Middeltyd Dag elf vloei moeiteloos soos nuwe wyn in dag twaalf se opkomende sonskyn Uit die nag se stilte swaar het ‘n dodetal van twaalf verskyn * (32) Kwatryn vir Vlak 4 In Akasia gerhardi se ruim koelte, ‘n skaars boom in hierdie geweste, bloos vleilelies…