Resensie: Freud and the Celestial Juggernaut deur Iván Kovács. Naledi, 2023. Resensent: Joan Hambidge I Die digter is in Hongarye gebore in 1949 en immigreer na Suid-Afrika in 1963. Hy is joernalis, kunskritikus en vertaler. En ook digter en prosaskrywer soos The Moonlight Sonata: A Collection of Stories, Novellas and Anecdotes. ‘n Bloemlesing van Hongaarse…