Uit: Geistliche Lieder (1802) Sou almal dan ontrou word Sou almal dan ontrou word, so bly tog ék getrou, dat darem één van vele die dankbaarheid onthou. Vir my het U gesterwe, U het vergaan in smart, ek gee vir U met vreugde vir altyd, dus, my hart! Ek is bedroef en…