Hein Viljoen se gedig “Rivier” is die wengedig. Die beoordelaars skryf soos volg oor die beoordelingsproses: “Ek het gefokus op verrassende beeldgebruik en wending. Pablo Neruda se werk is so beroemd en vormend tov die internasionale digkuns, dat gesprekvoering daarmee maklik clichématig kan raak deur in allerlei oorbekende beelde te…