’n Ode vir Kodi Lee “America’s Got Talent,” September 2019 Vir nege maande het jy gespartel in jou ma se broei-oond. Toe maak jy jou verskyning en jy lyk so anders as ander. Met vae vrae is jou ma na die internis. Sy verdoemende uitspraak was: “Die kind is ongeneesbaar: ’n outis.” …