Politiek van die pens Opgedra aan al die ANC-kaders wat kospakkies vir die armes misbruik die ou teef is rond en vet en al swaai-swaai haar tette al amper op die grond sal sy, as genoeg heuning van jou tong afdruip, jou dalk laat saamsuip aan haar ou hondepens Opmerking: Die Amerikaners…